Source text in English | Translation by Henriëtte Krüger (#29180) |
The Beginning All in a moment, years ago, The boy I was became a man: Suddenly my life began! I saw the world before me— So That ploughman by his horses stands Sweating on the first hill's brow, Having left the riverlands Furrowed in the vale below, And sees a mountainside to plough, Barren rock to blunt his share, Thunder hanging in the air, And the black peak above him, bare, Waiting now. —Let him plough it if he dare! | Die Begin Eens opslag, jare gelede, Het die kind wat ek was ‘n man geword: Skielik het my lewe begin! Ek het die wéreld voor my gesien– So Die ploeër staan by sy perde Sweet op die eerste heuwel se kruin, Hy het die riviere verlaat Onder in die vallei gekreuel, En sien ‘n berghelling om te ploeg, Dorre rots om sy skaar af te slyt, Donder hang in die lug, En die swart piek bo hom, kaal, Wagtend. —As hy dit sou waag, laat hy ploeg! |